Jim Reeves — Ding Dong

(Written by Taffy Kikillus) Ding-dong, sing die klokke vir die maan Ding-dong, nag is hier en ek moet gaan Afskeid is swaar, maar, my liefling Laat dit net tydelik wees Neem hierdie roos as 'n teken Dat ek beloof jou trou te wees Ding-dong, roep die klokke jou en my Ding-dong, liefdes-ure is verby Ding-dong, sing die klokke vir die maan Ding-dong, nag is hier en ek moet gaan Afskeid is swaar, maar, my liefling Laat dit net tydelik wees Neem hierdie roos as 'n teken Dat ek beloof jou trou te wees Ding-dong, roep die klokke jou en my Ding-dong, liefdes-ure is verby...


Other Jim Reeves songs:
all Jim Reeves songs all songs from 2015